Wie was Lizzie van Zyl?

Lizzie van Zyl se verhaal is een van uithongering en wreedheid. Die Britse aktivis Emily Hobhouse wat gedurende vanaf Januarie tot Junie 1901 ses verskillende konsentrasiekampe in die Boere-republieke besoek het, het ook besoek by die Bloemfontein-kamp afgelê. Hier het sy die geraamte-mensie Lizzie gesien.

Luister vandag om 13:00 na InSolidariteit se Momente en Monumente om na die volle verhaal van Lizzie van Zyl te luister. Besoek www.solidariteitradio.co.za, klik op InSolidariteit en luister ook na die insetsel na 13:00 vandag.

Geen verwante artikels nie.

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube