Dit is vanjaar 25 jaar na die Westdene busramp waarin 42 kinders dood is. ‘n Ooggetuie van die ramp, Melinda van Rensburg vertel in ‘n aangrypende onderhoud eerskomende Donderdag, 22 Julie, 12:00 op www.solidariteitradio.co.za hoe sy haar maatjie, Belinda, verloor het. Die program is nie vir sensitiewe persone nie en luisteraars word vooraf gewaarsku dat dit baie hartseer gaan wees. Hier is ‘n kort uittreksel van die onderhoud.
Solidariteit Blog – Redakteursbeleid
Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.
Teken in op ons weeklikse nuusbrief Soldeer
Peiling
Jongste kommentaar
Skrywers
- Alana Bailey
(11) - Ansie Janse van Rensburg
(19) - Carina Bester
(67) - Charl Oberholzer
(133) - Cilleste van der Walt
(30) - Daleen de Jager
(63) - Dirk Hermann
(42) - Ernst Roets
(5) - Eugene Brink
(35) - Flip Buys
(56) - Ilze Nieuwoudt
(86) - Ingrid Scholtz
(71) - Jaco Kleynhans
(136) - Marietha Malan
(1) - Marnia Verwey
(14) - Moira Kloppers
(76) - Nico Strydom
(1) - Paul Joubert
(121) - Piet le Roux
(2) - Reint Dykema
(770) - Sune van Heerden
(12) - Tiener uit Orania
(1)
Sluit aan by Solidariteit
@solidariteit op twitter
- Zuma slaag nie Solidariteit se toets met staatsrede nie http://t.co/hHY5WSnX | 18 hours ago
- Nuuskommentaar: Afrikaner se wenslys vir die staatsrede afgemerk teenoor die Siriese perspektieflys. http://t.co/Uiob2HNf | 2 days ago
- Solidariteit Regsdienste het gedurende 2011 'n totaal van R257 miljoen vir ons lede bereg en ons het tans 1365... http://t.co/syPKmv6U | 2 days ago
- 'Wet knou wit gestremdes’ http://t.co/6Dd0rwdx | 2 days ago
- Wit mense met gestremdhede nou finaal uit regstellende aksie geskop http://t.co/5ny5ZUZc | 3 days ago









Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.