Twee bekende Amerikaanse akademici skryf die afgelope week in die grootste dagblad in die VSA, die Wall Street Journal, dat die nuwe minister van grondhervorming Suid-Afrika op dieselfde pas as Zimbabwe plaas. Die minister het onlangs in die parlement gesê dat die regering se gewillige koper, gewillige verkoper-beleid met grondhervorming gaan hersien.
Die twee Amerikaanse akademici se argument is dat sodra jy met grondregte en veral landbougrond begin peuter dan kry jy wat Zimbabwe gekry het: Ekomiese verval en hongersnood. Gaan lees die storie.
Wat is jou gevoel hieroor?









Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.