Bladsy 2 van 212

Sleutelwoord Argief vir 'Julius Malema'Bladsy 2 van 2

Julius Malema het meer vyande op Faceboek as vriende

Malema 

 

 

Die enigste plek waar Julius Malema ʼn minderheid is, is in die sosiale media. Ek het die swakpunt besef in ʼn onderhoud  in Vasvat op Vrydag oor Julius Malema en die sosiale media.

Wel dit is ook dan ʼn plek om ʼn ordentlike gekoordineerde veldtog  met doelwitte te begin teen Malema.

Lees verder ‘Julius Malema het meer vyande op Faceboek as vriende’

Malema…kom skiet my nou!

Malema, die alomteenwoordige Keiser van die jong uitgesproke swart jeug, die kaalkop van die toekoms en die gesig van ondeurdagte nasionalisme. Ja jy Malema, jy wat nou by die Universiteit van Johannesburg (of eerder RAU) die liedjie “Skiet die boere” gesing het, jy wat dit sekerlik gewoonlik net in die stort sing durf sowaar om dit in die publiek te sing. Wat sal met my gebeur as ek sing “Skiet die Zulu’s”?
Lees verder ‘Malema…kom skiet my nou!’

Bladsy 2 van 212



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube