Sleutelwoord Argief vir 'geagte president'

Nou vir 100 000 boodskappe vir Zuma

Met die eerste besoek aan Zuma is 23 000 briewe geneem. Nou word meer as 100 000 boodskappe beplan. Foto: N Engelbrect Sapa

Met die eerste besoek aan Zuma is 23 000 briewe geneem. Nou word meer as 100 000 boodskappe beplan. Foto: N Engelbrect Sapa

 

Volgende Dinsdag is daar weer ʼn afspraak gemaak met president Zuma in Kaapstad. Dit is dubbel en dwars bevestig dat hy dit sal ontvang. Sien die vorige briewe het kleintjies gekry. Die keer kom Solidariteit nie met 23 000 briewe nie maar wil met meer as 100 000 boodskappe opdaag oor misdaad. Lees Beeld. Tans is meer as 67 444 boodskappe reeds ontvang en nog boodskappe stroom in. 

Lees ook die nuwe Misdaadbrief aan Zuma wat aan die ondersteuners van die veldtog gestuur is.

Lees verder ‘Nou vir 100 000 boodskappe vir Zuma’




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube