Gepubliseer .
Die Independent in Engeland skryf vandag oor Zuma se besoek aan Brittanje. Kom ons hoop dat Brown die ‘guts’ het om nie sanksies teen Mugabe en sy makkers te verslap nie.
Leading article: Jacob Zuma’s economic tightrope
Tuesday, 2 March 2010
Jacob Zuma will arrive in Britain this week with two priorities. He will be doing all he can to strengthen trade links and he will be pressing for an end to the sanctions targeted on the ruling elite in his neighbour Zimbabwe. Gordon Brown should embrace the former but give little heed to overtures to slacken international disapproval of the Mugabe regime. Lees verder ‘Hoofartikel in een van Engeland se voorste koerante’
Gepubliseer .
Die Britse eilande is ʼn argipel of eilandgroep wat bestaan uit Groot-Brittanje, Ierland, die Eiland Man, die Kanaal-eilande en meer as ʼn duisend kleiner eilandjies, waarvan slegs 51 groter as 20 vierkante kilometer is.
Groot-Brittanje, wat net noord van Frankryk geleë is, bestaan uit die grootste gedeelte van Engeland, asook Skotland en Wallis. Dit is ook die grootste eiland in die argipel.
Ierland is die tweede grootste eiland in die argipel en is wes van Groot-Brittanje geleë.
Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland is die grondwetlike monargie van Groot-Brittanje, die noord-oostelike gedeelte van Ierland, en die klein nabygeleë eilandjies (met die uitsondering van die Eiland Man en die Kanaal-eilande). Daar word dikwels kortweg na hierdie gebied verwys as die Verenigde Koninkryk of Brittanje en die huidige staatshoof is Koningin Elizabeth II. Lees verder ‘VK en ander geografiese name’
Nuutste kommentaar