Dis wonderlik, ek kry gister ‘n boodskap dat ek ‘n MTN kompetisie gewen het (alhoewel ek Cell C is). Ek bel toe onmiddelik die nommer (gewone selfoon nommer) terug en daar word vir my gesê dat die stelsel aandui dat ek inderdaad R250 000 gewen het en onmiddelik my bankbesonderhede en ‘n R180 MTN beltyd-kode aan hul moet stuur. Ek kon skaars my lag hou en giggel toe verskriklik soos ek mense op ‘n streep bel om die goeie nuus te verkondig. Die giggel het egter in ‘n grom verander…
Lees verder ‘Ek het R250 000 gewen!’
Sleutelwoord Argief vir 'bedrog'
ʼn Nuwe jaar het aangebreek – ʼn jaar wat op ʼn baie beter noot begin as die een wat agter die rug is. Daar is egter steeds baie mense wat sukkel met hulle finansies. Sulke mense sal enige oënskynlike reddingsboei wat na hulle kant toe gegooi word maklik met albei hande aangryp, sonder om te kyk of dit werklik uitkoms kan bring. Lees verder ‘Pasop vir piramideskemas’









