Bladsy 1 van 212

Sleutelwoord Argief vir 'ANC Jeugliga'

AfriForum eis antwoorde van minister oor milisie-opleiding

 

Willie Spies vrae die vra.

Die burgerregte-inisiatief AfriForum het die minister van Verdediging, me Lindiwe Sisulu tyd gegun tot 17:00 vandag (1 September 2010) om vrae te beantwoord oor militêre opleiding vir ANCYL- en YCL-lede wat klaarblyklik binnekort ʼn aanvang by die Vloot se opleidingsbasis in Saldanha in die Wes-Kaap gaan neem.

Lees Beeld. Luister RSG. Kyk na kyk Net nuus.

Lees verder ‘AfriForum eis antwoorde van minister oor milisie-opleiding’

Julius Malema het nie meer vriende op Faceboek

 

Julius Liar Malema het besluit om die sosiale media te verlaat. Malema het nie meer vriende op Faceboek. Hy het nie eers ‘n Faceboekgroep/bladsy in sy eie woorde op 702. Kyk hier na sy skim op Facebook.

Sy vriendskapgroep/fanclub bestaan egter nie meer nie nadat dit verwyder is. Vroeg in die week het dit nog 20 000 vriende gehad. Trouens Malema beweer hy het nooit ʼn vriendskapsgroep gehad nie volgens Beeld. Sy vyande op Faceboek trek verby die 201 000 op die grootste vier groepe. Sien vorige blog.

Lees verder ‘Julius Malema het nie meer vriende op Faceboek’

Onskuldig!!!

Almal was verniet kwaad vir die ANC Jeugliga oor onlangse Faceboek inskrywings. Soos gewoonlik is hul onskuldig volgens comrade Floyd Shivambu. Sien vorige blog oor bohaai.  En om te dink dat die media en die helfte van die wit bevolking die snert vir soetkoek opeet volgens die jeugliga.

AfriForum het ‘n prokureurs brief aan Julius Malema gestuur en eis ‘n verskoning voor vanmiddag 16H00. Sapa berig.

AfriForum Jeug het ook sterk gereageer op die ANC Jeugliga se Facebook ontkenning. Sapa berig.

Sapa berig in The Witness dat Malema se vyande by die dag meer word. Daar het ook 351 Boere met die hulp van die DA ‘n klagte by die Menseregte Kommisie teen Malema ingedien.

Luister op Solidariteitradio oor terugvoer oor klagtes teen Malema en verlede week se optog.

Lees verder ‘Onskuldig!!!’

Julius Malema het meer vyande op Faceboek as vriende. Week twee.

spotprent3.1

Die enigste plek waar Julius Malema ʼn minderheid is, is in die sosiale media. Julius Malema het 169 000 vyande op Faceboek  en 14 900  vriende. Sien vorige blog. Ek het ook ʼn strategie uitgewerk en aanbeveel hou daar met Julius Liar Malema omgegaan moet word. Malema se vyande het die afgelope week meer geword soos byvoorbeeld in die media. Hy is egter nog ‘n leier met geweldige invloed soos die spotprent bo getuig.

e24 deel 1 en deel 2 berig oor Julius Malema se optrede en dat hy te ver gegaan het volgens prof Daryl Glaser.

Lees verder ‘Julius Malema het meer vyande op Faceboek as vriende. Week twee.’

ANCYL REFUSES TO ACCEPT MEMO

malema11

JOHANNESBURG March 19 Sapa
ANCYL REFUSES TO ACCEPT MEMO

 
   The ANC Youth League refused to accept a memorandum from AfriForum youth in Johannesburg on Friday.   AfriForum national youth chairman Ernst Roets said the ANC headquarters, Luthuli House, was surrounded by police and they were refused entry.

Kyk ENews.

Luister 702,  SAfm, Spektrum deel 1 en deel 2. AfriForumJeug het ‘n mediaverklaring uitgereik. Die storie was op Beeld se voorblad en Pretoria News het berig.

Lees verder ‘ANCYL REFUSES TO ACCEPT MEMO’

Julius Malema het meer vyande in die media as vriende

 

Gister is ʼn strategie onthul waar Julius Malema aangevat moet word naamlik die sosiale media. Die enigste plek waar Julius Malema ʼn minderheid is, is in die sosiale media. Malema het meer vyande op Faceboek as vriende. Na vandag is hy minus sy een Faceboekgroep wat weens haatspraak verdwyn het. ‘n Vinnige teling van vriende toon dat hy 12400 vriende het en 68 800 vyande op verskeie groepe. Die vyande word vinniger by die dag meer.

Lees verder ‘Julius Malema het meer vyande in die media as vriende’

Bladsy 1 van 212



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube