Standerton monument word weer herstel

AfriForum, die Standertonse raadslid Rosier de Ville en die Aksiekomitee Standerton het op Saterdag, 29 Mei die Standertonse Groot Trek-gedenksteen – wat deur dié dorp se voormalige burgemeester, me. Queen Radebe-Khumalo beskadig is – heringewy. Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, was die hoofspreker tydens die geleentheid. Die herwyding het geskied nadat AfriForum en die Standertonse gemeenskap gedurende 2008 geslaag het om ʼn hofbevel te bekom om dié gedenksteen te herstel en weer in te wy.

Luister SAfm.

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube