Verlede week het Danny Jordaan die wêreld wys gemaak dat Suid-Afrika nie Angola is nie. The Huffingtongpost het ʼn storie gepubliseer wat later verwyder is van die amptelike webwerf. Die vraag is gevrae of Suid-Afrika nie ‘n ramp is in wording nie? Dit het nou ander rubriekskrywers aan die gons. Dit is maklik vir Danny om persepsies in een rigting te spin. Waarin hy egter nie geslaag het is om die misdaad situasie in Suid-Afrika te besweer. Daarom moet dit verwelkom word dat oud polisiemanne weer kan aansluit in die SAPD. Die storie was vandag die hoofstorie op die voorblad van Beeld. Dalk moet die SAPD net die huidige polisiemanne beter vergoed en bevorder.
Solidariteit Blog – Redakteursbeleid
Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.
Teken in op ons weeklikse nuusbrief Soldeer
Peiling
Jongste kommentaar
Skrywers
- Alana Bailey
(11) - Ansie Janse van Rensburg
(22) - Carina Bester
(79) - Charl Oberholzer
(133) - Cilleste van der Walt
(37) - Daleen de Jager
(77) - Dirk Hermann
(42) - Ernst Roets
(5) - Eugene Brink
(40) - Flip Buys
(57) - Ilze Nieuwoudt
(86) - Inge Strydom
(2) - Ingrid Scholtz
(83) - Jaco Kleynhans
(136) - Marietha Malan
(1) - Moira Kloppers
(76) - Nico Strydom
(1) - Paul Joubert
(134) - Piet le Roux
(2) - Reint Dykema
(773) - Sune van Heerden
(12) - Tiener uit Orania
(1)
Sluit aan by Solidariteit
@solidariteit op twitter
- Hoeveel spaargeld is te min? http://t.co/PTyr0gD1 | 1 day ago
- Ontmoet die Solidariteit Beweging.http://www.youtube.com/watch?v=mAYGeILFmNc&feature=relmfu | 1 day ago
- Nou ja toe - het mos gesê - Velvet SKy en Aurora loop dieselfde paadjie - selfde mense betrokke, wat verwag jy? | 2 days ago
- “@Business_Bug: In other news: #Absa is training Indian IT specialists at a hotel in Randpark. @Beeld_Nuus @news24 | 3 days ago
- @WikusBus Korrek. Dit is hoekom Solidariteit baklei teen die Absa afleggings. | 3 days ago









Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.