Spookstorie oor Suid-Afrika of die waarheid?

Verlede week het Danny Jordaan die wêreld wys gemaak dat Suid-Afrika nie Angola is nie. The Huffingtongpost het ʼn storie gepubliseer wat later verwyder is van die amptelike webwerf. Die vraag is gevrae of Suid-Afrika nie ‘n ramp is in wording nie?  Dit het nou ander rubriekskrywers aan die gons. Dit is maklik vir Danny om persepsies in een rigting te spin. Waarin hy egter nie geslaag het is om die misdaad situasie in Suid-Afrika te besweer. Daarom moet dit verwelkom word dat oud polisiemanne weer kan aansluit in die SAPD. Die storie was vandag die hoofstorie op die voorblad van Beeld. Dalk moet die SAPD net die huidige polisiemanne beter vergoed en bevorder.

Verwante artikels:

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.

  • Leon van der Berg

    Ek stem heelhartig saam met Wimpie Fourie , die army soos wat dit was het lankal verdwyn . Die mense wat se bring diensplig terug maak n groot fout . Swartmense kom uit gemeenskappe waar wetteloosheid aan die orde van die dag is en ek kan die versekering gee dat nie skielik sal stop nie , en ek wil definitief nie sien dat ons wit kinders op so n manier beinvloed word nie.

  • Wimpie Fourie

    As julle praat van diensplig, watter diensplig. daar is mos nie meer n “army” soos vroer nie. Hoe kan julle dan ons witkinders laat martel deur swartes.
    Die weermag is deesdae n teelaarde vir Aids wil julle dan nou hierdie epidemie onder die wittes ook inbring.
    Hulle betoog en gaan tekere dit is mos n sirkus en nie n instansie wat jou land moet verdedig nie.
    Gaan kyk maar hoe lyk dit by Younsfield werksplaas in die Kaap. Die mense wat daar in die weermag is loop heeldag rond en doen niks en die meerderheid is swartes hoe kan julle dat ons witkinders dit laat toelaat.

  • M de Jonge

    Goeie dag wil tog net vir Naas Scholtz vra om nie sulke algemene bitsige aanmerkings te maak oor engels sprekendes wat Godsdiens aanbetref nie. Ek self is engelsprekend en ‘n lid van Solidariteit, en bo alles ‘n Christen wat volgens my as “bekeerde” gesien kan word of hoe het ek dit nou????

  • Naas Scholtz

    Die meningspeiling vraag oor diensplig het my nou ge-motiveer om my ruwe herstelplan vir RSA op Solidariteit se blog te plaas. Ek het die vir die VF+ geskryf, maar dit is nog nie hulle beleid nie, dit is slegs ‘n voorstel om rigting te gee. Uiteraard in Engels geskryf want jy preek tog nie vir die bekeerdes nie? So kyk uit vir: The Freedom Front Plus’s Ten Point Master Plan Blueprint for Restoration of South Africa

  • Jenny Thom

    Goeiedag

    Wil net kommentaar lewer oor die peiling vir sterre voorspelling. Die keuse moet ook gestel word – Dit is teen onse Verlosser, Saligmaker, Skepper van Hemel en Aarde se wil. Hy het spesifiek gesê dit is uit die bose.

    Groetnis en geniet jul dag. As jul skrifte uit die Woord soek om dit te bevestig, laat my asb weet. Baie interessant. Die Woord bespreek selfs tattoo’s, insnydings in die vel.

    Jenny Thom
    (012) 382 4523




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube