Sol-Tech studente ontvang sertifikate.

s1Sowat 60 Sol-Tech elektriese studente het hul NQF3 sertifikate van die Eseta die week ontvang. Die leerders is besig met hul finale jaar en kwalifiseer voreg volgende jaar. Die leerders is almal gekwalifiseerde elektrisiëns in enkelfase krag. Wanneer hulle die NQ4 sertifikaat ontvang is hul kwalifikasie vir fase 3 krag.

 

 

7 Reaksies op “Sol-Tech studente ontvang sertifikate.”


  1. 1 amanda

    baie geluk aan al die studente en dankie vir al die personeel se bedraes

  2. 2 Raymond Steyn

    Ek wil net graag kortliks weet wat het van die N1 tot N6 silabus geword?

    Indien ‘n student klaar by Sol-Tech af gestudeer het, (en hy is klaar gekwalifiseer d.m.v. ‘n vaktoets), en hy wil verder teoreties studeer, wat is die prosedure wat hy moet volg? M.a.w. wat is nou in die plek va N3 tot N6, en waar kan hy daarvoor klas loop?

    By voorbaat dank.

  3. 3 Elmarie du Toit

    Baie geluk aan elke student wat n sertifikaat ontvang het. Baie dankie vir die organisasie wat soveel vir volk en vaderland doen.

    Kan u asseblief vir my laat weet indien n voornemende student nie met die weerste aanleg toets geslaag het nie of ons hom weer kan laat toets vir 2011 inname?

    Baie dankie

  4. 4 Willem

    Ek wil net wet watse kursuse bied julle als an. Baie dankie.

  5. 5 Reint

    Sol-Tech bied kursusse in die volgende studierigtings aan:

    •Elektries
    •Meulmaker
    •Dieselwerktuigkunde
    •Pas en Draai

    Besoek http://www.sol-tech.co.za/ om te kyk na die toelatingsvereistes.

  6. 6 Lourine

    Ek is so bly daar is plekke wat ons jong manne kan leër en die minder bevooregte kinders ook Ek wil graag bietjie meer inligting hê My Boetie is tans in Matriek 2010 en hy wil graag ‘n Meulmaker word maar sy vakke is asvolg: Wisk (gelettertheid) Afr, Eng,LO(Verprligtend),T.T Meganies En Aardrukskunde Sy gemiddeld is 57% Sal hy kan kwalifiseer vir Meulmaker en sal hy beurs kan kry want die finansies laat dit nie toe nie en het ook nie ‘n kar nie

    Dankie
    Bekommerde Sussie

  1. 1 Sol-Tech akademiese jaar begin en die relevansie daarvan | Solidariteit Blog

Lewer Kommentaar




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube