Vanoggend is Solidariteitpark in rep en roer toe meer as 200 belangstellende studente hul keuringstoets kom skryf het vir die Julie inname van Sol-Tech. Daar was nog studie geleenthede beskikbaar. Sou dit nie lekker gewees het om al die jongmense te kon help om verder hulself in ‘n ambag te bekwaam nie omdat Sol-Tech net beperkte opleiding kan aanbied weens die grote van die infrastruktuur.





























Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.