Kom speel saam by die haatspraakstadion…

In die afgelope maand is vyf plaasboere in Limpopo vermoor.  Dit lyk ook asof die regering nie te erg bekommerd hieroor is nie, want in in dié provinsie is die opgradering van die Peter Mokaba sokkerstadion tans ’n groter prioriteit.

Dit is nou die einste Peter Mokaba wat bekend geword het vir sy slagspreuk: “Kill the Boer, kill the farmer”.  Dit is dieselfde Peter Mokaba wat die bestaan van MIV ontken het.  Dit is ook dieselfde Peter Mokaba wie se uitlatings deur die Menseregtekommissie as haatspraak bevind is en wat deur Julius Malema as ’n rolmodel beskou word.

AfriForum het ’n skrywe aan FIFA gerig, waarin beswaar aangeteken word dat die FIFA 2010 wêreldbeker-stadion in Limpopo na Meter Mokaba vernoem is.  Sedert Mokaba begin het om mense met sy slagspreuk tot moord op boere aan te hits, is reeds meer as 2000 plaasboere in Suid-Afrika vermoor.  Peter Mokaba se ontkenning van die bestaan van MIV, het ook daartoe bygedra dat Suid-Afrika vandag die hoogste MIV-syfer in die wêreld het (meer as 10% van die bevolking is MIV-positief en byna een miljoen mense het al weens die virus gesterf).

“Sou FIFA ooit toelaat dat sokker gespeel word in ’n stadion wat na Adolf Hitler vernoem is?” het Kallie Kriel gevra.  Vir enige iemand wat al deur MIV of misdaad geraak is, behoort dit onaanvaar te wees dat hierdie stadium na Mokaba vernoem is.  Ons moet ’n sterk protesstem hieroor laat opgaan!

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.

  • Betsy Gibson

    Foolish Malema is ‘n “boks”, Sorry, ‘n mens kan nog ‘n boks gebruik om iets in te sit, hom kan jy vir niks gebruik nie.
    En al die blankes wat so vinnig geval het vir Zuma se kamtige mooi praatjies oor hoe die boere betrek moet word en na geluister moet word in die politiek. Hy het julle dom gemaak net soos wat FW de Klerk en Mandela julle dom gemaak het. As julle nou nog nie kan sien wat hulle met ons blankes gaan doen nie, is julle dom. Kyk hoeveel van julle blanke boere stop by die bordele in Pietersburg met julle Landcruisers, hoeveel van julle blanke mans laai die swarte bordele op in die straat by die begraafplaas. “Hoe’s daai vir haatspraak?”

  • Naómi

    Vergewe my dat ek so sinies is, maar van watter massas wat moet opstaan praat Gerhard Boshoff? Die wat in wet en orde asook reg en geregtigheid glo, is net ‘n handjievol en nie ‘n massa nie. Die “massa” vermeerder soos hase en ons sal nooit sulke getalle bereik nie. Daarvoor het ons nie die tyd nie, want ons moet hard werk om vir sekere mense se baie vrouens en kinders te betaal, asook hul partytjies, reise en bedrog, Gautrein en sokkerstadions

  • Gerhard Boshoff

    As ‘n Suid Afrikaner stem ek saam dat ons almal (blank en swart moet begin om openlik te protesteer met wat aan die gang is in die land en waarheen ons op pad is. Net jammer dat ons Suid Afrikaners eers wil betrokke raak of protes wil aan teken wanneer dit jou persoonlik raak of wanneer jou familie besteel, aangerand of doodgemaak word. Voor dit het niemand met niemand ‘n saak oor wat gebeur nie. Dankie vir die mense wat wel baklei vir ons regte en sien wat aan die gebeur is en ons wat nog nie geraak is deur misdaad nie, op ons tone wil probeer hou.Dit is ook ‘n jammerte dat ons almal eers gaan besef dat dinge te ver gegaan het wanneer dit te laat is. Goed wat in die land gebeur kan net stop as ons ook in ons massas kan opstaan vir wat reg is en nie net alles te aanvaar en te se dat dit traak of raak my nie. Ons moet vertrou op GOD en begin saam staan. Die gesegde van EENDRAG MAAK MAG is so waar.

  • Thea Nieuwenhuyse

    Dit is ‘n sokkerstadium! – kom ons hou dit ‘n sokkerstadium en boikot enige ander sport veral rugby – moenie toelaat dat daar enige rugby daar gespeel word nie en asseblief boere en enige ander Suid Afrikaners… moenie die wedstryde (sokker of rugby) bywoon nie… dit is die enigste manier om die Regering te dwing om die naam te verander en ons blankes met bietjie meer respek en konsiderering te behandel!

    Dit is ‘n skande dat ons normes en waardes so openlik geignoreer en daarmee ‘n bespotting gemaak word… en dit is tyd dat ons nou ernstig op ons regte begin staan!!!

  • Michele Stephens

    Stem saam met bg berig – ek skaam my dood want ek bly in Pietersburg en Malema is net so dom arrogant soos Mokaba was. Die intelligensie vlak is dieselfde.

    Wat my ook dwars in die krop steek is die feit dat elke beskikbare lig in die stadium elke aand aan is (behalwe die spreiligte op die veld) – wie betaal vir die krag verbruik?

    Die toestand van ons paaie lyk soos die res van Afrika, daar is ook permanente pad herstelwerk – nooit is ‘n pad klaar nie!!

    Hoekom kan die geld nie wys bestee word nie?
    Polisieering bestaan nie – ek het juis vandag gesien hoe tel 2 polisiemanne 2 prostitute op by Ivydale – in die Poliesie-kar.

    100% van die amptenare in Pietersburg het dieselfde mentaliteit as Peter Mokaba.
    Hulle kleef aan hulle afgode soos Mokaba en Malema – hoekom sal hulle die boere beveilig??
    Die koppie net uit Pietersburg oppad Pretoria toe op die N1, se wit kruise vermeerder ooglopend, tragies is nie die woord nie.




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube