R24.1 miljoen se salaris vir Whitey Basson

whitey-bassonWhitey  Basson, uitvoerende hoof van Shoprite/Checkers, het die afgelope 12 maande ‘n salaris van R24.1 miljoen gekry. Dit is ‘n 45% verhoging vanaf die vorige jaar! Ek wonder wat maak mens met so baie geld. Sal hy ‘n bydrae vir Solidariteit se beursfonds of dalk ‘n voedingsprojek gee?

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube