Plaasmoorde bly krap

p1

In die week se Huisgenoot verskyn ‘n artikel oor plaasmoorde. Solidariteit het in die verlede ‘n hele radioprogram gehou rondom die probleem. Volgens AgriSa is 1650 boere vermoor sedert 1991 tot 2007. Daar was ook 10412 aanvalle.

Die land het 450 000 myners. Hiervan sterf sowat 170 gemiddeld in mynongelukke. Dit beteken jou kans as mynwerker om te sterf is 0.037%.

Die land het 37 000 boere. Hiervan sterf 103 gemiddeld per jaar.  Jou kans as boer om te sterf is 0.27%. Heelwat groter as ‘n mynwerker wat as ‘n gevaarlike beroep gereken word.

Die jongste moord was ‘n boer by Vivo in Beeld. Nantes Kelder van AfriForum gee ook wenke vir die feestyd.

Sien ook artikel oor mees spanningsvolle beroepe.

AgriSa het ook bevind dat weekliks twee boere sterf.

Geen verwante artikels nie.

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube