Bladsy 91 van 302« Eerste...10909192100...Laaste »

ArgiefBladsy 91 van 302

Nóg ʼn regstelskok – beskikbare vaardighede mag nie meer tel nie

 

In nog ʼn radikale wysiging aan die regstellendeaksie-wetgewing stel die departement van arbeid voor dat die beskikbaarheid van vaardighede nie meer gebruik kan word by die toepassing van regstellende aksie nie. Volgens die vakbond Solidariteit word werkgewers volgens die huidige wet verplig om die poel van vaardighede wat beskikbaar is, in ag te neem wanneer regstellendeaksie toegepas word. Hierdie bepaling gaan nou ingevolge die nuwe voorstelle geskrap word. Die enigste maatstaf wat ingevolge die voorgestelde wysigings gebruik sal mag word om teikens te bepaal, is die demografie van die ekonomies aktiewe bevolking (EAB).

Lees Beeld.

Kyk ook onderhoud op SABC2 se Fokus.

 Deel 1

 Deel 2

 Deel 3

Lees verder ‘Nóg ʼn regstelskok – beskikbare vaardighede mag nie meer tel nie’

Labour Headlines – Spowart Resources 07/03/2011

 

AngloGold ‘victim’ buried (The Times p5)
Thembekile Mankayi, who died a week before last Thursday’s ruling by the Constitutional Court that mineworkers be compensated by their former companies for illnesses attributable to their occupation, was buried on Sunday.  He brought a case against AngloGold Ashanti after he became ill, allegedly as a result of working in one of the group’s mines and his family can now reinstitute a R2.6m lawsuit

Ruling favours ill miners (Business Report)
Support from large British and American legal firms will be enlisted to help tens of thousands of former miners and their families sue SA mining companies for failing to adequately compensate them for occupational lung diseases.  This follows a landmark Constitutional Court judgment ruling in favour of a former miner who had been paid little more than R16 000 after he contracted chronic lung disease while working for AngloGold Ashanti
Lees verder ‘Labour Headlines – Spowart Resources 07/03/2011′

Prof Carel Boshoff, die vader van Orania, ernstig siek

Soos wat die meeste inwoners, uitwoners en ondersteuners van Orania bewus is, is professor Carel Boshoff, die vader van Orania, reeds ‘n geruime tyd ernstig siek. Prof Boshoff se gesondheid het die afgelope week versleg en daarom is sy familie tans by hom.

Lees verder ‘Prof Carel Boshoff, die vader van Orania, ernstig siek’

Swart week vir Jimmy Manyi

 

Jimmy Manyi het as regeringswoordvoerder besluit om die “geen kommentaar” roete te neem. Dit is egter moeilik vir hom om die kollig te vermy en as was al vanmore weer op SABC2 se Morning Live. Al die kommunikasie-handboeke vertel ʼn mens jy moet die geen kommentaar roete vermy.

 Die debat rondom sy kop en sy omstrede wetsvoorstelle aan die arbeidswetgewing het egter nou die ontledings-fase binne gegaan met rubriekskrywers, hoofartikels in koerante, nog ope-briewe en analiste se menings wat nou die situasie begin ontleed.

Lees verder ‘Swart week vir Jimmy Manyi’

Labour Headlines – Spowart Resources 04/03/2011

Samwu official dies during protests (Sowetan)
The municipal strike in Tshwane took a violent turn yesterday when a union leader was killed during a scuffle with police. The official was among more than 1000 Tshwane municipal bus service and waste removal workers who marched to the city’s bus depot demanding that the municipality make public a forensic investigation report into allegations of corruption among top officials
See also IOL, Business Day p2

Num welcomes Cosatu’s support on wage talks (Eyewitness News)
The National Union of Mineworkers has welcomed support from Cosatu on the union’s preparations for the 2011 wage negotiations.  The NUM’s Frans Baleni says “Our approach would be: ‘How do we close the gap?’ We have looked into the needs of our members and… inflation… So it has to be a serious wage increase”

Lees verder ‘Labour Headlines – Spowart Resources 04/03/2011′

“Oom” Julius verteenwoordig nie die jeug nie

 ʼn Mens kan nie daarop aanspraak maak om die jeug te verteenwoordig as studente jou as “Oom” moet aanspreek nie. Hierdie standpunt is vandag deur AfriForum Jeug in die lig van Julius Malema se 30ste verjaardag gemaak. AfriForum Jeug het bygevoeg dat Malema uit voeling is met die jeug en dat sy ouderdom nie meer gebruik kan word as ʼn regverdiging vir sy radikale uitsprake nie.

Lees verder ‘“Oom” Julius verteenwoordig nie die jeug nie’

Bladsy 91 van 302« Eerste...10909192100...Laaste »



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube