Bladsy 294 van 302« Eerste...10293294295300...Laaste »

ArgiefBladsy 294 van 302

Pick on somebody your own size!!!

Thursday morning, on my way to work.

“CRASH!!!!”

A truck driver, too busy squeezing in between me and the car driving behind me, realised too late that everyone in front of him was slowing down – myself included. Het hit me from behind and pushed me into the car in front of me. After he hit me a second time, causing my car to spin over the left hand lane and off the road, the truck hit the car that was in front of me too, causing her to bump into the car in front of her and so on and so on… In the end, the truck destroyed two cars and caused damage to two others.

He (mr. truck driver) was the first to leave the scene and the first to report the accident at the nearest police station. (the rest of us couldn’t drive, our car’s were destroyed) And surprise, surprise – mr. truck driver blames ME for the accident!!!

Dear mr. truck driver

You had NO business in the right hand lane during peak traffic and what did you gain by squeezing in behind me? Broken lights! Well congratulations! I am really thankful that you hit me first, because if you hit the lady in front of me in her little car, as hard as you hit me , she wouldn’t be alive right now to be angry at you too. My car slowed you down. But you did hit her car after mine spun out remember? I wonder why. I drove past the scene again today and I could see my tyre marks and hers…but where were yours? I guess you saw me as a mere bug on your windscreen, but I assure you. I am planning to be a fly in your soup for a long time to come. You should pick on somebody your own size!!!

Impala trane

Dit is nou maklik om lang tane te huil oor al die geld wat verloor is. Wat van die arme werkers wat nie betaling gaan ontvang nie. Ego’s het ‘n groot rol in die staking gespeel.
Lees verder ‘Impala trane’

Bou die mure

img_3396Daar is min bouers in ‘n gemeenskap. Flip Buys is egter een van die bouers.
Ek het vandag die geleentheid gehad om sy foto te neem vir sy maandelikse rubriek in die Rapport. Verlede week se rubriek was ‘n juweel.

Lees hier.


Lees verder ‘Bou die mure’

Interessante feite oor melkproduksie en –verbruik

Omdat my pa ‘n melkboer is, beland die DairyMail van tyd tot tyd op my bedkassie. Nie almal wat my ken kan verstaan dat ek ek nou juis so ‘n tydskrif lees nie, maar dit is wel vol interessante inligting en dikwels vertel die stand van die melkbedryf ons ook baie van die stand van ons ekonomie in die algemeen.

Hier is ‘n paar interessante brokkies wat ek in die Augustus uitgawe raakgelees het:

•    Melkproduksie in Afrika gaan vanjaar met slegs 1% toeneem.
•    In Oosterse lande gaan melkproduksie vanjaar met 3,5% toeneem, gelei deur China met ‘n verwagte styging in produksie van 6%.
•    In Suid-Amerika gaan melkproduksie met 3,4% toeneem.
•    Produksie daal egter in Australië en Nieu-Seeland, die VSA en Europa.
•    Melkproduksie in Zimbabwe het sedert 2000 met sowat 74% gedaal. Die aantal melkboere het in dieselfde tydperk vanaf 514 tot minder as 100 afgeneem. In 1990 het Zimbabwe nog 256 miljoen liter melk per jaar geproduseer. In 2008 was dit minder as 80 miljoen liter.
•    Verbruik van melk in Zimbabwe het in 2008 tot 7 liter per landsburger per jaar afgeneem.
•    In Duitsland eet mense ‘n gemiddeld van 22,2kg kaas per jaar, in Engeland 12,2kg en in Suid-Afrika 0,6kg.
•    Die internasionale resessie het ook die melkbedryf met laer vraag getref. Gevolglik word daar weekliks 10 000 melkbeeste in die VSA geslag. Dieselfde gebeur ook in lande soos Australië en Nieu-Seeland.
•    In Suid-Afrika sukkel melkboere ook weens goedkoper invoere vanaf lande waar boere gesubsidieer word, lae pryse vir hulp melk, hoë insetkostes en knaende, gereelde droogtes.

Polisie skok met misdaad

Ons praat nie van nietighede nie. Ons praat nie van nalatigheid of eenvoudige laksheid nie. Nee, die Suid-Afrikaanse Polisie hou hulle duidelik nie op met die klas van dinge nie. O nee, daar is veel groter dinge soos moord, verkragting, aanranding en diefstal.

Die nuus kom vanoggend toe uit dat daar in die afgelope jaar meer as 500 polisielede ondersoek en SKULDIG bevind is aan die gruweldade. Hoe gebeur dit? En ek is boonop oortuig die probleem is veel, veel groter as hierdie syfer.

  Lees verder ‘Polisie skok met misdaad’

Almal verloor by Impala

piet

Piet Matosa, die adjunk president van NUM het sy oog verloor met die Impala staking. Die Impala maatskappy verloor R9 miljoen aan inkomste met die staking per dag.
Die 20 000 stakers verloor elke dag hul dag se loon. Die Impala staking het nou sy derde week betree.
Lees verder ‘Almal verloor by Impala’

Bladsy 294 van 302« Eerste...10293294295300...Laaste »



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube