Comments on: Nuwe fokus op plaasmoorde

By: KOBUS PRINSLOO
WAAR IS ONS VOLK SE VALKE HEEN.ONS HET NET DUIWE OOR.ONS KORT WEER LEIERS WAT STUIT VIR NIKS.

By: WILL JORDAN
Ek het vandag op hierdie webtuiste afgekom. Ek wil net se dat ek trots is om n suid afrikaner genoem te kan word as ek die berigte lees en sien dat daar nog mense soos Hannelie is. Dankie vir al die ander wat ook saam staan teen geweld. My video waarom vermoor hulle die boere het ek uit my hart gesing en skryf. Diegene wat daar na wil gaan kyk ( gratis ) is baie welkom.www.youtube.com ( willjordansa).Ek het al die foto’s van die vermoorde mense in ons land gesien. Dit spook elke dag by my en dan vra ek (waarom). Net n lafhard en n wese wat regtig ook nie juis n wese is nie, kan so iets doen. Ek is veronderstel om maar net n country sanger te wees. Maar ek voel net omdat my familie self teen hierdie bose lafhards moes ly, ek nie anders kon as om hierdie lied te skryf nie.Dankie ook aan bogenoemdes wat hulle se se. God sal ons die uitweg wys. Groete

Will Jordan

By: JOHNNY MOORCROFT
EK HET DIE BESTE OPLOSSING OOIT,EK HET DIT AL OP RSG RADIO STASIE VIR MENSE GENOEM,EN DIT WERK SOOS N BOM,EK HET BAIE RESPONSE GEHAD VAN TOT PLAASBOERE EN KOMANDODOLEDE.EK PROBEER AL SO LANK OM BY FOKUS UIT TE KOM,MAAR TERVEGEEFS.DIE MEDIA NEEM EERS FOTOS WANNEER MENSE KLA VERMOOR IS IN HUIS.EK HET NET N KOFFIEBLIK+ VISLYN WAT EK GEBRUIK,EK SPAN HOM TOT OM N PLAASHUIS,KOM NET MET MY IN AANRAKING BY TEL NR:073 478 7500.ASB DIT IS SO EENVOUDIG DIT VAT MY 2 MNUTE,JY SPAN VISLYN STYF OM JOU ERF (ENIGE PLEK) EN NNT MAAGHOOGTE.N SKELM KOM IN NAG EN SIEN NIE VISLYN NIE,EN JY HET KOFFIE BLIK OP VENSTER BANK GESIT,LOOP HY TEEN VISLYN VAS WAT ONDER SPANNIG IS VAL BLIK AF EN ALMAL IN HUIS WAKKER.EK HAAT DIT OM ELKE DAG BEELD TE LEES EN MOORDE TE SIEN WAAR MYNE SO MAKLIK IS.

By: J. Coetzer
Kyk, natuurlik is daar ‘n oplossing vir die wereld wat nie “sien” nie. Aangesien dit die gesogte Sokker Wereldbeker binnekort in ons midde is, kan ons dit tot ons voordeel gebruik. Hoe? Vryheid van spraak, mense wil die sokkertoernooi “boikot” omdat hulle meer geld per maand soek, so wat keer ons om met plakkate daar naby stadions te staan en hulle te laat “sien” ??? Net ‘n klip in die bos.

By: hannelie naude
ek is n lid van TABITA n niwinsgewende org wat teen plaasmoorde beklei ek doen di statestieke van 1990 af tot nou graag wil ek amal uitnooi na di 5de junie wa ons di kruise gan update te potties/pietersburg pad amal se hulp word wardeer …. kry di prentjie…. 1600 voertuie met elk n wit kruis op na di berg wow wat kan dit doen ” di wereld kan sien wat werklik angaan” asb ouens kom ons staan saam kontak my by 0849412916 of by h.naude07@gmail.com danki v jou tyd dat j di gelees het groete HANNELIE

By: Monica du Plessis
Hoe is dit moontlik dat daar nie sterker stemme op gaan teen plaasmoorde?!  Dit is nie net sistematiese volksmoord nie, maar word dit ook op die wreedaardigste wyse gedoen.  Dit is baba’tjies, klein kindertjies, vroue en mans wat hierdie barbare se teiken is.  Die militêre presisie waarop dit gedoen word, moet tog wys na een of ander opleiding wat hierdie mense gehad het.  Dit voel vir my dit word alles met die stilswyende goedkeuring van die regering gedoen.

By: Hennie van Rensburg
Ek wil graag byvoeg, Ek woon nie op n plaas nie en besit ook nie n plaas nie vir die wat wil weet!Ek sien die nood en wil so graag n bydrae lewer want ek weet waarop dinge afstuur en is beslis nie blind daarvoor nie!My volk is my volk of ek jou ken of nie en sal kritiseer indien nodig net soos ek FW en pieter mulder in die verlede gekritiseer het en sal my nie deur enigiets van my siening laat verander nie ! Wat reg is, is REG!

By: Hennie van Rensburg
Ek het kommentaar gelewer oor plaasmoorde op FB.Ek wil dit hier ook graag doen.Dit is my mening en weerspieêl nienoodwendig die mening van ander nie. Het dit nie tyd geword dat ons moet besef dat ons op onsself aangewese moet wees ten opsigte van die stelselmatige uitwissing van n volk nie.Is die stilswye oor plaasmoorde ,van regerings kant,nie genoeg nie?Of is dit die geval van draai maar telkens die ander wang?Hoe lank moet die moorde op plase aanhou voordat on gaan vasskop ensê “genoeg is genoeg” en iets daadwerkliks daaraan doen?Of gaan ons wag totdat die plase leeg gemooris!Dan gaan dit te laat wees want dan sal dit oorspoel na dorpe en stede.Ons kan ons nie op die buite wêreld beroep beroep nie want hulle wil nie sien of hoor nie.Selfs die liberales wil dit nie sien of hoor nie en hulle is hier in ons midde> HOE LANK NOG!

By: Zip it, Zuma! | Solidariteit Blog
[...] president in duidelike terme moet uitstippel wat die regering gaan doen om Suid-Afrikaners beter te beveilig. “Ons sien tans ŉ toename in wrede plaasaanvalle en in geen een van hierdie gevalle hoor ons ŉ [...]

By: Reint
Die bladsy het oor die 10 000 vriende. Ek het vandag ook by hul aangesluit. Mobilisering van netwerke gaan een van die sleutelmaniere wees om misdaad te beveg.