Neem deel aan DinsdagForum se Naam-kompetisie en wen ʼn R300-geskenkbewys!
Alana Bailey het in gister se DinsdagForum ʼn nuwe geskiedenis-insetsel bekendgestel. Luisteraars word genooi om name vir dié insetsel voor te stel. Die persoon wat die wen-naam voorgestel het, sal ʼn R300 geskenkbewys wen. Stuur jou voorstel na radio@solidariteit.co.za
Sluitingsdatum: 15 Augustus 2010









Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.