Comments on: Ek is nie polities korrek nie

By: joey
Ek het laasweek na ‘n program op BBCK gekyk. In America was daar 2 groepe wat skreeu in die strate om die “white devils”

dood te maak, hulle se al wat die wit persoon ken is violence, hulle strike, toi-toi, optogte, boikot en wat nog alles en niks

gebeur nie, so violence bly oor. En wat nogal interesant is hulle kom almal uit Afika. Nou wonder ek net oor Malema en die oorkant die waters

By: Cilliers Brink
James,

Dis Rudi Giulani voormalige Republikeinse burgermeester van New York, wat kwytgeraak het dat as jy nie ‘n liberaal is op die ouderdom van 20 nie, het jy nie ‘n hart nie; en as jy nie konserwatief is op die ouderdom 40 nie, het jy nie ‘n brein nie. In Giuliani se konteks beteken “liberaal” en “konserwatief” egter iets heel anders as in ons sin.

In Amerika is die verdedigers van individuele vryheid en die vryemark-ekonomie die “konserwatiese”, terwyl diegene wat by ons bekend sou wees as “sosiaal-demokrate” of kollektiviste daar as die “liberale” bekendstaan. Dis die onderskeid tussen klassieke en kontemporere liberalisme.

Charl,

Ek stem saam met meeste goed wat jy hierbo skryf. In teenstelling met die suggestie van die aanhaling onder aan jou skrywe, is individuele vryheid en pluralisme tog die essensie van liberalisme in die Suid-Afrikaanse konteks. As dit die keuse is van ‘n individu om met ‘n sekere gemeenskap te assosieer, moet die owerhede daardie persoon se reg om dit te doen respekteer.

Mens kan deel wees van verskeie gemeenskappe in Suid-Afrika, byvoorbeeld. My belangrikste identiteit is seker my geloof as ‘n Christen, een wat ek deel met Suid-Afrikaners wat nie noodwendig my ander identiteite deel nie. Een van hierdie “ander identiteite” is om ‘n Afrikaner te wees. Ek is lief vir die taal en ek is trots daarop om in die intellektuele en historiese nalantenskap van die taalgemeenskap te deel.

Tog beteken dit nie noodwendig dat ek Suid-Afrika in ‘n teokrasie wil omskep, mense van ander gelowe tot tweedeklas burgerskap wil rangeer of ‘n Christenstaat apart van die res van Suid-Afrika wil stig nie. As ‘n Christen dink ek nie dis my roeping om sondes in wetsoortredings te omskep of om “heidinne” soos in die Ou-Testament af te maai nie. My eie gewete is veel belangriker as die handelinge van ander mense.

My identiteit as ‘n Afrikaner beteken ook nie noodwendig dat ek van die wereld wil ontrek en myself afsonder as ‘n Afrikaner nie. In Orania wil ek ook nie bly nie, tog kan mens sekerlik nie hierdie keuse op ander Afrikaners afdwing nie. Ek glo nie daar is enigeiets liberaal – behalwe die werklikhede van ons ekonomie – wat Afrikaners verhoed om in groot getalle Orania toe te trek en ‘n meerderheid in die Noord-Kaap te vorm nie.

In elk geval, ek sal veel eerder hier in Suid-Afrika aanbly – gewis met ‘n paar fundamentele veranderings. Ek dink dat ek wel iets deel met ander Suid-Afrikaners wat saam met my hier bly, al is hulle nie noodwendig Christene of Afrikaners nie. Armoede, misdaad, swak onderwys en gesondheidsdienste, korrupsie, die verval van infrastruktuur en die staatsdiens en die ANC se aanval op die oppergesag van die gereg is goed waaroor ek kwaad is saam met vele ander Suid-Afrikaners. Dit skep ‘n sfeer van interafhanklikheid onder verskillende landsburgers.

En net omdat ek as ‘n liberaal bereid is om saam met Suid-Afrikaners van ander identiteite te werk rondom kwessies van gemeenskaplike belang in veral politiek en regering, maak dit nie van my minder van ‘n Christen of ‘n Afrikaner nie. Inteendeel. As Suid-Afrika werklik eendag ‘n post-nasionalistiese stemmingstyd bereik, glo ek dat mense van verskillende identiteite daardie identiteite beter sal kan uitleef onder ‘n liberale regering wat sal fokus op dienslewering, ekonomiese groei en die oppergesag van die gereg in plaas daarvan om die ganse samelewing in sy eie beeld te probeer omskep.

By: Manie Bester
Manne! Manne! Julle maak my so trots! Daar’s hoop!!!

By: Melville Lotter
Netjies Charl.

Jou kop is reg aangeskroef en met sulke ouens soos jy het die Afrikaner beslis n toekoms.

Sterkte.

By: Quintin Diederichs
Ek stem saam… meeste van ons voel so! Meer mense begin nou betrokke raak te danke aan ouens wat die boodskap uitstuur. Hou so aan!!

By: AttieS
“Liberals preach about tolerability, but they are often the most intolerable of them all”

Ja, hulle is baie naby aan Nazi’s, ek het lank terug n artikel gelees oor 4 jong seuns wat met “love your race” plakate by n “multi-cultural” vergadering in die VSA gestaan het nie en toe aangeval is deur 400 ontstoke mense. Wie is dan die Nazis?

Daar is nog n gesegde: As jy 18 is en nie Liberaal nie dan het jy nie n hart nie, maar as jy 30 is en nie Konserwatief nie dan het jy wragtig geen verstand nie

By: Christo van der Merwe
Baie goed gestel!

By: Charl Oberholzer
Hier is goeie quotes oor konserwatisme en liberale, nie noodwendig my mening nie maar interessant:

The modern definition of ‘racist’ is someone who is winning an argument with a liberal.

A liberal is a man too broad-minded to take his own side in a quarrel.

A liberal is a person whose interests aren’t at stake, at the moment.

A conservative is a man with two perfectly good legs who has never learned to walk.

By: James
Puik blog. Wat jou slotopmerking oor liberale denkwyses betref, wil ek graag na `n aanhaling (ek is nie seker deur wie nie) verwys – “As jy jonk is en nie liberaal nie, het jy nie `n hart nie. As jy egter ouer raak en nie konserwatief is nie, het jy nie `n brein nie.”