Een dag in ʼn wit plakkerskamp

 

Fotograaf: Willem De Lange

 

Mense praat baie oor wit-armoede. Solidariteit is uitgesproke oor die kwessie. Solidariteit se Helpende Hand samel kos in om die 600 000 arm-blankes te help voed. Helpende Hand het ʼn Afrikaner armoede verslag saamgestel. ʼn Foto-joernalis Willem de Lange het op versoek een dag spandeer in die Coronation kamp by Krugersdorp.  De Lange is een van Suid-Afrika se voorste sosiale dokumentêre fotograwe. Dokumentêre fotografie is  die oorreding om verandering te demonstreer. Dit het ‘n meer menslike inslag en raak die emosies van die kyker. Kyk hier na van sy vorige werk oor ander onderwerpe.

As jou emosies geraak is deur die foto’s los jou kommentaar.

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.

  • Reint Dyekma

    Stuur jou kontakbesonderhede aan Helpende Hand by diens@helpendehand.co.za

  • Chantal van Wyk

    Wil hampers vir hulle gee hoe kan ek kontak maak met hulle of met wie kan ek praat laat weet asb dringend dankie Chantal

  • Helpende Hand

    Baie dankie vir die passie en liefde as julle op enige manier betrokke wil raak kontak ons by diens@helpendehand.co.za

  • Gert Botha

    Dit laat n mens met n gevoel van deernis teenoor die wat hul daar bevind.Maar ook magtelose woede teenoor n politieke bestel nl die anti-apartheidstaat wat die blankes afsny van hul belasting om die swart soustrein te befonds.En hierdie mense kry nie werk nie omdat daar teen hulle gediskrimineer word op n rassebasis.Maar dit word weggesteek agter allerhande mooi klinkende woorde soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging.

  • http://www.solidariteit.co.za Reint Dykema

    Wat ‘n slim plan van jou kant af Naómi.
    Met die dagmoeder projek in Danville het ons ook ‘n groot skenking uit Australie gekry wat die Dames op hul voete geplaas het: http://www.solidariteit-blog.co.za/helpende-hand-se-eerste-dagmoeders-verwerf-sleutel-tot-hul-toekoms/




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube