Dirk sing: “Jy’s my engel”

Die sanger Dirk van der Westhuizen het in Solidariteit Radio se ateljee die lied: “Jy’s my engel” kom sing. En het die man nie ‘n stem nie. Luister vandag in Solidariteitradio na sy gesprek met Carina Roos in haar program: Wêreldwyd op Woensdag.

Word Dirk se Facebookvriend.

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.

  • Dirk

    Baie dankie vir die voorreg!! Dit was ‘n belewenis – REGTIG baie lekker!! Alle voorspoed vir julle!!

    Groete
    xxx

  • Moira

    Wel gedaan aan Carina en Dirk. Luister hier na die onderhoud en die lied: http://www.solidariteitradio.co.za/?p=8087




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube