Comments on: Die padwoede pandemie

By: Dirk
Met alle respek aan Polla en Piet.

Polla, ek stem nie saam dat jy nie geheer het oor jou omstandighede nie. Slegs 10% van wat met jou gebeur is buite jou beheer. Die ander 90% is as gevolg van keuses wat gemaak is in die verlede. Dit gese, ek stem wel saam dat hoe mens reageer op die omstandighede is baie belangrik want dit kan die omstandighede verbeter of vererger, wat ons weer terug sit by die keuses wat jy maak. Moira se keuse was om harder te begin sing wat haar humeer onderdruk. As sy gekies het om dit nie te doen nie kon sy dalk op n taxi bestuurder gil wat n AK-47 uitpluk en haar doodskiet, of n jong man wat geen respek het vir ander padgebruikers nie.

Piet, die redenasie van dat daar gekyk moet word wat hulle velkleur is is ook nie gegrond nie, want as mens kyk hoeveel wit mense in vergelyking met swart mens in SA die pad gebruik, dan is dit ooglopend dat meer swart mense skuldig sal wees as wit. Maar, alle Suid Afikaners, wit, swart, bruin of geel, het iewers al n lig gespring, of iemand afgesny wat die ander persoon warm onder die kraag stel. Ek stem saam, taxi bestuurders het geen wet gehoorsaamheid nie.

Nou die bewakers van die koeltebome, aka verkeersbeamptes, maak wel soos hulle ook wil. Daar is geen disipline in ons staats instellings nie. Polisie, weermag, verkeers polisie en selfs n plek soos binnelandse sake. Om hulle aan te gee is n opsie, maar totdat die disipline op top bestuur in hierdie aanstellings nie aangespreek word nie, gaan jy klagtes verdwyn soos polisie dossiere in n polisie stasie.

Ek stem saam met Moira, probeer bedag wees teenoor ander bestruurders, mens weet nooit wat hulle omstandighede is nie, aanvaar dat dit tyd gaan vat om die taxi bestuurders se gedrag te verander, indien ooit. Onthou net, deur jou humeur op die paaie te beteul mag dalk net jou lewe red.

By: Wiets
Ek het tot die slotsom gekom dat daar verskeie stelle verkeersreels bestaan en daarvolgens toegepas word…..my broer Jack…….

By: Frik Schutte
Ek ry weekliks met die Platinum snelweg tussen Pretoria en Rustenburg en ondervind dit gereeld dat wanneer ek deel van ‘n lang tou motors of swaarvoertuie is (enkelpad), ek onverwags aan die linkerkant verbygesteek word (so in die geel lyn, op die skouer van die pad). So ‘n persoon besef nie dat ‘n mens dit nie verwag nie en die stuurwiel kan ruk en ‘n groot ongeluk veroorsaak. Wat dit erger maak is dat ek al ‘n geval gehad het waar ek gelyktydig aan beide kante verbygesteek was.

Daat is geen wetstoepassing nie. Is daar iets wat mens kan doen om so ‘n boosdoener aan die pen te laat ry?

Dankie,

Frik

By: Ronel
Wat my die kwaadste maak is dat Tukkie studente wat parkeer kaartjies kry by die duidsende maar die taxi’s wat mense kan dood word niks aan gedoen nie.  Ek ry elke dag Main Rd Kyalami toe en Metro polisie is glad nie te sien nie, die taxi’s op daardie pad maak net wat hulle wil!!!!  By Tukkies is daar ‘n groot probleem met parkering vir studente, hulle is genoodsaak om mooi netjies tussen grond en sypaadjies te parkeer en hulle PLA NET MOOI NIEMAND NIE, WAAROM PARKEER KAARTJIES HULLE HET NIE EERS GELD NIE!!!

Dankie

By: Moira
Ek dink nog ‘n groot probleem, wat keer dat mense verkeerskonstabels konfronteer in sulke gevalle, is al die gevalle van magsmisbruik deur polisie- en verkeerskonstabels wat deesdae plaasvind. Ek sien nie kans om in ‘n vangwa gestop, aangerand of in die tronk gegooi te word omdat ek die regte ding probeer doen nie. Ek dink nie ons gaan hierdie oorlog sommer wen nie.

By: Piet
Moira,

Wat is daardie padvarke se velkleur?

Kom ons raai wat is die verre, verre meerderheid s’n …..

By: Polla Roux
Die pandemie van padvarke is n gegewe en sal soos die sonde altyd teenwoordig wees.

Soos die gesegde lui ‘n mens het nie beheer oor jou omstandighede nie , maar wel 100% beheer oor die wyse  hoe jy daarop reageer.

Tydens n bybelstudie het die onderwerp van swak motorbestuurders(Lees taxi’s) heftige bespreking uitgelok.

Ons predikant het met die stukkie wysheid na vore gekom wat ek tot vandag toe nog met groot sukses toepas

Hy verduidelik dat daar in die samelewing altyd fisiese gestremde persone is . Jou verwagting dat die gestremde net soos jy sal reageer is dus n saak van fisiese onmoontlikheid  Jou verwagting van die persone is ook nie hoog nie en jy is simpatiek ingestel teenoor die gestremde

Jy moet die padvark as n gestremde sien ,want hy is gestrmde sover dit sy padgebruik aangaan. As jy hom as gestremde sien verwag jy nie veel van hom nie. So as ek n roekelose padgebruiker sien , sien ek onmiddellik n gestremde en verwag niks van hom nie. Ek is ook baie versigtig want hy gaan een of ander stomiteit aanvang.. En siedaar, geen woedebui by my nie net n bejammering vir die gestremde  Wat my egter bekommerd maak is die feit dat die’gestremdes ‘ al hoe meer en meer word  !!!

By: Co van den Raad
Ek ry die laaste 20+ jare ons land deurkruis as tegniese bestuurder/verteenwoordiger vir ‘n elektoniese firma.

Wat my vreeslik bekommer is dat dit nie net meer die taxi’s en swart BMW bestuurders (die motors is donker van kleur, nie noodwendig die bestuurder nie) is wat ons bloed aan die kook kry nie, stop vandag enige plek in SA by ‘n stopteken, soos ons behoort te stop – doodstil en die kans is 95% dat ‘n padvark van jou linker of regterkant net sommer gougou die stopteken sal ignoreer en deurry. Of die oranje lig by ‘n verkeerslig wat vandag die aanduiding geword het dat jy moet versnel anders sal jy miskien moet stop, soos wat van jou verwag word.

Hier sien ons onderandere persone met kinders in die motor en dan vra jy jouself af, hoe maak julle jul kinders groot en hoe vertel julle hulle wat reg of verkeerd is?

Nog meer, skreeu julle ook blou moord as julle die koerante oopmaak en sien wat gaan aan in die land of stem julle almal ANC? Of is dit net moord wat julle laat skreeu? Al die klein foutjies wat julle maak is “OK”.

Ek het al ‘n geruime tyd tot die gevolgtrekking gekom dat in hierdie land sit ons met ‘n oorhoofse probleem dat die grootste meerderheid van sogenaamde volwassenes nog nie groot geword het nie, hulle het nog steeds ‘n voog (verkeersbeampte of polisieman) nodig om ‘n ogie oor hom te hou. Alleenig kan hy nie na homself omsien nie! So jammer vir so ‘n pragtige land, dit kan so anders wees.

By: Michele Stephens
Ek sal weier om my lisensie oor te handig – sal eers sy magnommer (of verkeersnommer?) vra, seker maak hy verstaan ek kla hom aan, ‘n foto van die Taxi geneem het, sommer ‘n foto van die “slimme jan van ‘n spietkop”, duidelik laat verstaan het die wit boere Tannie is nou hoogs die hoenders in!!!!!

Ons maak dit te maklik vir almal – ons laat toe dat hulle wetteloos optree (ek se nie jy kan dit verander nie – maar maak jou mond oop).  Ons raak slapbroekige Afrikaners, self JESUS het gese ons is nie vloerlappe nie, hoe durf ons toelaat dat mense oor ons loop – ons is dan Konings-kinders.