Flip Buys en Harold Pakendorf gesels met Lynette Francis op RSG se program: Praat saam. Luister waaroor praat die twee meningsvormers en wat is moontlike oplossings.
Solidariteit het reeds die Solidariteit Helpende Hand gestig wat aktief die probleem aanspreek met daaglikse aksies. In 2009 is die Redingsdaadkongres gehou om aktief planne op die tafel te plaas en strukture te vestig om die probleem aan te spreek. Ons benodig doeners en nie klaers. “Die beste helpende hand is die hand aan die einde van jou arm” volgens Flip Buys.
Luister na die onderhoud:
Deel 1
Deel 2
Deel 3 en Deel 4.










Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.