Die gat in die pad

IMG_9656

Met die goeie reën word die slaggate op die land se paaie al meer. Daar is die skokkende storie van die premier van KwaZulu Natal wat ʼn R5,4 miljoen pad laat bou het vir 20 motors per dag.  Die storie is ʼn nadraai in hofsaak wat ʼn slagoffer het van ʼn slaggat ongeluk teen die provinsiale regering van KwaZulu Natal. Gelukkig is daar ook al ʼn hofsaak wat regspraak gee in die kwessie. Die DA het verder die probleem ontleed en ‘n DA verklaring uitgereik. Dan is daar die AA wat dit op hul skouers  geneem het om die nodige persone in kennis te stel van die slaggate. Laat weet hul net by roads@aasa.co.za Gelukkig is daar iemand wat pro-aktief probeer optree. The Citizen berig dit sal R200bn kos om die land se paaie te herstel. Eric Schoeman, organiseerder van Polokwane het ook vir my die moeder van slaggate foto gestuur.

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.

  • Rienie Brown

    Die gate in die paaie, laat my voel ons Blankes en nie blankes wat besef wat gaan aan in ons land, Ons voel dat daar al gate in ons harte is, want HULLE gee nie om oor ons paaie nie, die belasting betalers help mos om alles wat verwoes word weer reg te maak.




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube