Bladsy 3 van 294« Eerste...23410...Laaste »

Argief vir die 'Nuus' KategorieBladsy 3 van 294

Misdaad dryf onskuldiges tot oortredings

Dit is verbasend om te sien watter ernstige stappe mense sal neem om hulself te beveilig omdat die beskerming wat die SAPD bied duidelik nie die gemoedsrus kan gee wat nodig is nie.

Ek self is iemand wat daarvan hou om te weet ek is veilig, maar ʼn storie wat vandag in die Beeld verskyn het, het dit so duidelik soos daglig gemaak dat sommige mense glad nie meer veilig voel op kleinhoewes, plase en self ʼn huis in die stad nie.

Lees verder ‘Misdaad dryf onskuldiges tot oortredings’

Nalatenskap van die Titanic

Gister was die 100 jaar viering van die Titanic seeramp. Op 15 April 1912 het die RMS Titanic teen `n ysberg gebots en meer as 1500 mense het verdrink. Hoekom is mense na al die jare nog gefassineerd  met een van die grootste seerampe in mense heugenis? Lees verder ‘Nalatenskap van die Titanic’

Sal ek steeds eendag my kinders wildtuin toe kan neem?

Dit is met ʼn swaar hart
dat ek die berigte in die koerant lees oor die onaangenaamhede wat kort-kort in die
wildtuin plaasvind. Lees verder ‘Sal ek steeds eendag my kinders wildtuin toe kan neem?’

E-skyfies ʼn moet, maar nie regtig nie?!

Wat wil die Suid-Afrikaanse Nasionale
Padagentskap (Sanral) nou eintlik hê? Dit is die vraag wat op so baie van ons
se lippe sit. Daar is ʼn oor-en-weer gestryery in die media oor of e-skyfies nou
wettig verplig gaan word of nie.

Lees verder ‘E-skyfies ʼn moet, maar nie regtig nie?!’

Minder oop, minder gewild

Word Nederland in die Europese Unie (EU) nog
gesien as die “soetste seuntjie in die klas”? Steeds meer mense beskou deesdae
Nederland as polities onstabiel.

Onlangs het ʼn korrespondent van die gesaghebbende
Nederlandse De Volkskrant vir ’n
Portugese sakeman gevra in watter Europese land hy die graagste wou woon.

Lees verder ‘Minder oop, minder gewild’

Die globale stam

As jy in Suid-Afrika – of elders in die wêreld – in
die aand op straat loop en jy sien ’n groepie jong mans van ’n ander kleur
naderkom, gee jy maar liewer pad. As ’n vrou in jou eie straat verkrag word,
sal jy meer geskok wees as wanneer jy hoor dat dit in Europa of Amerika gebeur
het.

Hierdie soort instinktiewe reaksies is baie diep
gewortel in die mensdom en mense sal dwarsoor die wêreld min of meer dieselfde
reageer.

Toe mense nog in stamme saamgewoon het, was
oorlewing ʼn stryd. Hulle het hul naaste bure liefgehad, maar lede van ander
stamme is sonder enige gewetensbeswaar om die lewe gebring.

Lees verder ‘Die globale stam’

Bladsy 3 van 294« Eerste...23410...Laaste »



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube