Outeur Argief vir johnny

Stop Woolworths

Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn reuse openbare veldtog teen Woolworths van stapel gestuur nadat die groep nie advertensies vir poste, waarvoor slegs swart kandidate oorweeg sal word, teruggetrek het nie. Die veldtog, met die klinkreël: “Woolworse: Making a differentiation” sal deur sosiale media gedryf word en onder andere duisende protesboodskappe aan Ian Moir, die uitvoerende hoof van Woolworths, insluit. Lees verder ‘Stop Woolworths’




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube