Solidariteit Blog » Grietjie Swanepoel

Onwettige stropery: Genoeg is genoeg!
Diere liefhebbers regoor die land, ek inkluis, is vreesbevange oor die bedreigde spesies in ons land wat wreedaardig uitgewis word. Hoe sal die dilemma finaal opgelos word? Gewetenlose krimenele sal nie twee keer dink as hy ‘n olifant of ‘n renoster moet doodmaak vir ‘n vinnige miljoen rand nie. Die skade is geweldig en vorm ‘n bose kringloop.

Volgens Beeld is die 46 olifanttande wat by die Kaapstad se Internasionale Lughawe gevind is ongeveer R12 miljoen werd, het die Internasionale Fonds vir Dierewelsyn (IFAW) Woensdag gesê.

Jason Bell die direkteur van IFAW het vertel dat die aantal sake vir die onwettige besit van ivoor in Kaapstad kommerwekkend is. “Dit was die vyfde poging wat in die laaste nege maande ontdek is waar daar met ivoor, wat miljoene rande werd is, in die stad gesmokkel word,” het Bell gesê.

Volgens ‘n aktivis wat renosters wil red kan renosters teen 2015 in Suid-Afrika se wildparke uitgewis wees indien stropery teen dieselfde tempo voortduur. Beeld berig na aanleiding van ondersoeke deur die veeartsenykundige verpleegster Karen Trendler, dat korrupsie onder beamptes bydra tot die slagting.

Stropers het verlede jaar 448 renosters doodgemaak en in die eerste drie maande van 2012 staan die syfer al op 109 – met ander woorde, meer as een renoster word per dag doodgemaak.

Stropers teiken die volwasse renosters vir hul horings , gevolglik sterf baba-renosters dikwels ook, aangesien hulle nie op hul eie in die wildernis kan oorleef nie.

Die probleem word vererger deur die feit dat sommige mense wat in wildbewaring of dierewelsyn werk, betrek is by die winsgewende stropery-industrie.

Sommige privaat-eienaars wil selfs hê dat die handel in renosterhorings gewettig moet word. Die argument is dat die feit dat dit onwettig is, niks doen om stropery te keer nie. As ek die skrikwekkende foto’s sien van diere wat  opgekerf in die veld lê, sê ek :“Sluit die kriminele toe en gooi die sleutel weg.”

Wat vrees jy?
‘n Onlangse studie van ‘n farmaseutiese maatskappy, Pharma Dynamics, het met navorsing getoon dat twee derdes van Suid-Afrikaanse tieners en volwassens ly aan FOMO (fear of missing out), die  vrees dat jy uitgesluit word van meer interessante bedrywighede as dít waarmee jy besig is.

Meer as 63% uit die nasionale studie van 3000 kandidate van ouderdomme tussen 15 en 50 het erken dat hul in vrees lewe: die vrees dat hul uitmis op iets beters.

Mense wat ly aan “FOMO”, gaan uit hulle pad om aan sosiale aksies of werksdae deel te neem, al het die winter se griep kom saamkuier . Hulle kan nie nee sê nie en stel hul liggame bloot aan meer ernstige siektes, want hul immuunstelsel sukkel om te herstel.

Meer as ‘n derde van die 63% het gesê dat hul soms een oproep sal onderbreek om ‘n ander een te neem, of sosiale media soos Twitter of Facebook gedurig te volg, met die “vrees” dat iets meer interessant besig is om te gebeur.

“FOMO” is ‘n mengsel van angs, ontoereikendheid en irritasie wat opvlam veral terwyl jy op sosiale media volg. Die obsessie het veroorsaak dat die vraag oor die toonbank vir vitamienaanvullings gestyg het.

Suid-Afrikaners is die mees entoesiastiese Tweeters in Afrika, met meer as 5 miljoen tweets (Twitter) in die laaste maande van 2011, volgens ‘n verslag wat vrygestel is in Januarie.

Ly jy aan ‘n vrees dat jy uitgesluit word van meer interessante bedrywighede as dít waarmee jy besig is?  As ek aan fobies en vrese dink, kom slange,hoogtes, en nargesigte in my gedagtes op. Ek het nie geweet so iets is ‘n probleem of vrees nie. Die feit oor “FOMO” verklaar ek as, mense is nuuskierig. Die blote onvermoë om jou selfoon te bêre of groot volumes SMS-boodskappe dui daarop dat daar ‘n vrees in ons elkeen kan wees.

Dans in Afrikaans
In ‘n land waar mense hulle eie musiekkeuse en ritme volg, is dit goed om te weet dat Afrikaans nog tops bly! Volgens  Beeld het Afrikaanse musiek die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die topvyf-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top-20 op RSG alles Afrikaans was. RSG se statistiek toon dat dit die eerste keer in die geskiedenis van die Top-20 gebeur het.   Die Top-20 word gegrond op die verkope van plaaslike sowel as internasionale albums in die voorafgaande week.

In ‘n mediaverklaring wat deur die platemaatskappy Coleske-kuns­te­naars uitgereik is, vertel  Arnold Coleske dat Afrikaanse musiek tans besonder goed is. “Dit maak nie regtig saak in watter tyd of ekonomiese omstandighede ’n album uitgereik word nie, as die produk goed genoeg is, sal dit ondersteun word,” sê hy.

Ek as onsersteuner van Afrikaanse musiek, koop liewer die ware Jakob as wat ek eerder roofkopieë aanskaf. In my opinie is al dié musiek nie net “kom sokkie my bokkie ” nie (al is daar niks fout daarmee om ‘n lekker braaivleisvuur nie), maar daar is tydlose kunstenaars en liedjies in Afrikaans wat waarde dra. As elke ondersteuner lojaal bly teenoor sy geliefde kunstenaar sal hul die bedryf  lewendig hou.

In ‘n onverwagse ontmoeting met Robbie Wessels, (by ‘n verjaarsdag-kuier) skrik ek myself byna dood toe ek langs hom aan tafel sit. Na klomp geselsies lag ons oor die keer wat hy in sy bekende stywe Leeu-loop pakkie by Huisgenoot skousepel opgetree het. Hy het in al sy CD’s ‘n stoutekant en rustige kant en met sy nuwe CD is daar glo baie ter wagte. Daardie aand het ek net weer met nuwe oë na  Afrikaanse kunstenaars gekyk. Hoekom dan anders, ons is almal trots Afrikaans.

Die stigma van Afrikaanse musiek het verander en daar is tans ook groot en groeiende talente met  ’n aanvraag daarvoor daar buite . Volgens Beeld is dit goeie nuus dat nie slegs Afrikaanssprekendes  Afrikaanse musiek ondersteun nie. Ek glo elkeen moet net sy gunsteling vind en dit navolg. ‘n Mens kan nie net na een genre luister en agteroor sit en kritiseer nie. Alle aspekte moet verken word.

Eet, slaap, praat en nou dans ons in Afrikaans.