Bladsy 23 van 23« Eerste...10212223

Outeur Argief vir Charl OberholzerBladsy 23 van 23

Die reus van Afrika

Hoekom is Suid-Afrika die ekonomiese reus van Afrika? Is dit omdat ons soveel minerale het? Nee, Angola en die Demokratiese Republiek van die Kongo het meer minerale as Suid-Afrika. Is dit dan dat ons olie uit ons steenkool kan maak? Nee, Sasol se olie is maar ‘n druppel in vergelyking met dit wat Nigerië produseer. Wel, dan moet dit sekerlik ons goeie landbou-toestande wees aangesien ons kos uitvoer aan ander Afrika lande? Nee, Mosambiek, Zimbabwe en Malawi  het veel meer vrugbare grond en ‘n deurlopende reënval. Nigerië met sy massas olie en Egipte met sy toerisme, hoe is dit dat hulle nie die ekonomiese reus is van Afrika nie?
Lees verder ‘Die reus van Afrika’

Bladsy 23 van 23« Eerste...10212223



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube