Dit is Dawid teen Goliat. Die kleintjie teen die grote. AfriForum veg egter tot op die einde om Pretoria se naam Pretoria te hou. Hulle het nou aan die Minister geskryf dat sy die proses op ys moet sit om die hoofstad se naam te verander.
Die storie was op SABC2 nuus. Luister RSG. Die minste wat jy kan doen is om jou gewig in te gooi en aan te sluit by AfriForum. Al is dit nou net om op die Burgemeester dr Gwen Ramapoga se senuwees te werk.









Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.