ABN hou eerste werkswinkel

ABN logo

Die Afrikaner Burgerlike Netwerk het hul eerste werkswinkel gehou die week in Pretoria. Die ABN bestaan uit ‘n reeks Afrikaner organisasies wat besig is met scenariobeplanning. ‘n Hele projekspan werk aan die projek en kyk na verskeie opsies en daar vind gereeld werkswinkels plaas.  Vir meer inligting kontak Adele by: adele@solidariteit.co.za

Hennie de Wet vertel op Solidariteitradio wat is die ABN.

Geen verwante artikels nie.

Lees hierdie beleid voordat jy deelneem aan die blog of enige kommentaar plaas.

  • Reint

    Beste Johan de Beer,
    Baie dankie vir jou belangstelling en kommentaar na aanleiding van Reint se verslag oor die ABN Scenario’s.
    Die inisiatief word nie in isolasie gedryf nie – alle organisasies is genooi om by te woon en deel te word. Bennie van Zyl van TLU is op die Werkkomitee en hy is ook aktief in die Volksfront betrokke. Wedersydse gesprekke en uitruil van inligting vind plaas. Die inisiatief sal na afhandeling van die scenario-ontleding onder leiding van prof Andre Duvenhage [NWU] praktiese beslag moet kry. Groot gesprekke sal dan gevoer moet word waarby almal betrek moet word. Ons beplan om ook die webwerf toeganklik vir almal te maak.

    Groete

    Hennie de Wet
    ABN: Sekretariaat

  • Johan de Beer

    Ek het nie die simposium bygewoon nie, maar wil julle met die inisiatief gelukwens.
    Daar is bekommernis in my gemoed wanneer dit by die akademici kom en die toekoms van ‘n volk! Verder is dit opvallend dat daar min organisasies, wat onbeskaamd die Republikeinse strewe of liewer Volksvryheid nastreef, teenwoordig was. Moet ‘n mens iets daarin lees?
    Die teenwoordige organisasies is meerendeels die wat ,hervorming’ in die ou bedeling gesteun het. Hoop hulle probeer die foute regmaak! Wat ‘n enorme taak.
    Laastens wonder mens waarom die webtuiste wat oor so ‘n belangrike saak handel eksklusief gaan wees.
    Sterkte met die inisiatief.

  • http://www.solidariteit.co.za Reint Dykema

    Hallo Piet

    Jy sal nog die week jou toegang detail kry om by die geslote webwerf met die naam http://www.burgernetwerk.co.za/ toegang te kry. Net persone wat die werkswinkels bywoon kry toegang tot die materiaal. Daarop gaan jy die aanbiedinge en klank van die lesings kry.
    Jy kan ook ‘n epos stuur vir adele@solidariteit.co.za.
    Ek stem met jou saam die werkswinkel was iets besonders en die sprekers het baie moeite gedoen.

  • Piet Uys

    Geagte Vriende,

    Ek het die simposium van die ABN gister en eergister bygewoon, in my kapasiteit as sekretaris van die Stigting van Nasionale Minderhede in SA. My vraag is, het die ABN sy eie webwerf, of ‘n relevante webwerf waarna ons kan kyk ?

    Veels geluk met die simposium; dit was van hoogstaande gehalte en besonder leersaam.

    Groete,

    PD UYS

  • http://www.solidariteit.co.za Reint Dykema

    Een van die punte wat op die demografie werkswinkel genoem is.

    JOHANNESBURG Feb 18 Sapa
    SA BIGGEST WELFARE STATE IN WORLD: ECONOMIST

    South Africa is the biggest welfare state in the world,
    economist Mike Schussler said on Thursday.
    “Look at South Africa’s dependency ratio — it’s three people to
    one taxpayer and it’s unsustainable,” he told a post-Budget speech
    breakfast hosted by Absa and the SA Institute of Tax Practitioners
    in Johannesburg.
    He said Minister of Finance Pravin Gordhan’s Budget was
    conservative –”and financial markets like conservative budgets”.
    Schussler welcomed Gordhan’s stance on not widening the
    inflation target.
    In his Budget speech, the minister made it clear he had rejected
    calls from the left to widen the SA Reserve Bank’s (SARB) inflation
    target of three to six percent and to broaden the SARB’s mandate to
    include economic growth and unemployment.
    “It must be realised that the SARB and interest rates won’t be
    able to fix everything,” Schussler said.
    “Besides, this was the minister’s first speech and it wasn’t
    time to play around … Gordhan has been very prudent here and it’s
    good that inflation targeting is going to be debated.”
    Moreover, Schussler said it was important for South Africa to
    show that it did not change policies every time there was a new
    president.
    Turning to the National Health Insurance (NHI) scheme, he said
    it was clear from Gordhan’s speech that not much would happen for
    the next three years.
    “The left don’t know how to read an income statement. The NHI
    scheme will be very expensive and would make us the most taxed
    society in the world,” Schussler said.
    He gave Gordhan seven out of ten for his first Budget speech in
    circumstances where South Africa’s first recession in 17 years
    drastically reduced revenue.
    “His revenue had fallen away but he still has done a very good
    job.”
    According to Schussler, the new finance minister had illustrated
    that he was more conservative than former minister of finance
    Trevor Manuel.
    Asked if Parliament could change Gordhan’s budget, Schussler
    confirmed that this could theoretically be done.
    “They typically don’t change things — but there are one or two
    things in expenditure that may not stay the same.
    “This would involve about R2 billion an that’s not much when
    your expenditure amounts to R800 billion.”




  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube