Gepubliseer .
AfriForum het vandag in ʼn skrywe aan Cecil Burgess, voorsitter van die parlementêre ad hoc-komitee wat die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting oorweeg, versoek dat die wetsontwerp terug verwys word na die departement van staatsveiligheid. Dié departement sal volgens AfriForum eers alle ongrondwetlike bepalings uit die betrokke wetsontwerp moet verwyder voordat daar voortgegaan kan word met die proses om dit in die parlement deur te voer.
Lees verder ‘Grondwetlikheid van Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting moet ondersoek word’
Gepubliseer .

Op 16 Junie hou die ANC-Jeugliga (ANCYL) ʼn verkiesing vir ʼn nuwe president. In die media is hieroor al ‘n groot bohaai gemaak dat die huidige president naamlik Julius Malema dalk uitgeskop gaan word. Hiervan sal egter dadels van kom. Die uitdager Lebogang Maile se volgelinge glo hy het ‘n kans teen Malema.
Lees verder ‘Julius Malema sal weer gekies word as ANCYL president’
Gepubliseer .
Die gewilde sanger Steve Hofmeyr het vandeesweek aangekondig dat hy die Steve Hofmeyr Beursfonds stig. Dié beurs sal deur Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut bestuur en geadministreer word.
Lees verder ‘Steve Hofmeyr stig beurs vir behoeftige studente’