Bladsy 12 van 12« Eerste...101112

Maandelikse Argief vir April, 2011Bladsy 12 van 12

Labour Headlines -Spowart Resources 04/04/2011

 

Harmony says may reopen Joel mine on Tuesday (Mining Weekly)
Harmony Gold says that it is likely tomorrow to reopen its Joel mine, where operations were stopped after an employee died in an accident last Wednesday

Absa staff costs to jump as 7% pay hike agreed to (Moneyweb)
The 7% wage agreement reached between Absa and finance union Sasbo last week is made up of a guaranteed 6% increase across the board, 0.5% at management discretion to address parity and performance related issues and the balance of 0.5% as a once-off payment

Lees verder ‘Labour Headlines -Spowart Resources 04/04/2011′

As jy jou kinders begrawe

 

Gister het ek die begrafnis bygewoon van my neef Dries en sy vrou Anneline se twee kinders Gerrit en Nico. Hulle is die vorige week dood in ʼn tragiese motorongeluk toe ʼn bestuurder van ʼn swaar vragmotor hom nie gesteur het aan twee stoptekens nie. Die  voertuig wat Dries bestuur het is toe in die aankomende trok. Hardus is die enigste boetie wat oorleef het saam met sy ouers.

Vir ondersteuning het vriende die groep: ANNELIEN & DRIES FOURIE EN GESIN BID VIR GENEESING gestig.

Detail van die ongeluk word deur die plaaslike koerant Die Pos gegee.

Lees verder ‘As jy jou kinders begrawe’

Die regering slaan die bal mis met hul interpretasie van die rol Arbeidsmakelaars

Die regering beklemtoon graag die voordele van Suid Afrika se deelname aan die wêreldekonomie maar is terselftertyd traag om te leer uit die lesse van die wereldekonomie. Dit is veral waar in die geval van die voorgestelde wysigings aan die Suid Afrikaanse arbeidswetgewing met betrekking tot die rol van arbeidsmakelaars.

Gasskrywer André Beukes gee hier sy standpunt.

Lees verder ‘Die regering slaan die bal mis met hul interpretasie van die rol Arbeidsmakelaars’

Labour Headlines -Spowart Resources 01/04/2011

 

Harmony closes Free State mine after fatality (Mining Weekly)
Harmony Gold has shut down operations at its Joel mine in the Free State after a rock fall incident on Wednesday left one mineworker dead

Jobs SA’s biggest problem: Motlanthe (Fin24)
South Africa’s growing economy has not created enough jobs to make a serious dent on the problem of unemployment, according to deputy president Kgalema Motlanthe.  He said the New Growth Path is intended to address unemployment, inequality and poverty and is a strategy that is principally reliant on creating a significant increase in the number of new jobs in the economy
Lees verder ‘Labour Headlines -Spowart Resources 01/04/2011′

Bladsy 12 van 12« Eerste...101112



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube