Gepubliseer .
‘n Franse spreekwoord lui: Wees geduldig! Die windpomp gaan soek nie die wind nie.
Kyk, ek was maar nog altyd ‘n ongeduldige mens! As ek ‘n ding gedoen wil hê, wil ek dit nóú gedoen hê. Dit is vir my baie moeilik om te wag en te wonder. Dit op sig self is nie noodwendig ‘n slegte ding nie, maar dit maak dat mens baie gefrustreerd is met die mense rondom jou en met sekere situasies.
Lees verder ‘Geduld’
Gepubliseer .
Transformation and the future of South-Africa
Transformation is the overarching political project of the ANC government, and it determines the political context of everything that happens in the country. After sixteen years of ANC rule it is, therefore, essential to ask how successful this project has been thus far, and what the chances of future success are.
Article first published in Business Day.
Lees verder ‘Transformation and the future of South-Africa’
Gepubliseer .
AfriForum jeug gaan more ongeveer tien besigheidsplanne by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) vir finansiële steun indien. Dit kom nadat die NYDA verlede jaar in gesprek met AfriForum Jeug hulle versekering gegee het dat daar voortaan nie teen minderhede op grond van ras gediskrimineer sal word nie.
Lees verder ‘AfriForum Jeug dien besigheidsplanne by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) vir finansiële steun in’
Gepubliseer .

Propaganda en politiek loop hand om die lyf. Ek het die ANC se plaaslike verkiesings manifes geneem en dit ontleed aan die hand van artikels wat op die Solidariteitblog verskyn het. Vir die beloftes, aansprake en mooipraatjies is daar ‘n skakel aangebring vir die leser om te sien wat presies die ANC reggekry het as regerende party. Van die skakels is ook dan tong in die kies om die ANC se beleid te bevraagteken en dit te meet aan hul optrede. Lees verder ‘The ANC’s local govt manifesto 2011′