Bladsy 13 van 13« Eerste...10111213

Maandelikse Argief vir Februarie, 2011Bladsy 13 van 13

Sepies: Soetsappig en simpel!

Die kenwysies van bekende en geliefde sepies klink aand na aand in die meeste huise op.

Ek was gisteraand by mense wat besig was om daarna te kyk en het gevolglik weer ‘n glimps gekry daarvan. Ek was sommer van vooraf vies vir die hele spul!

Dit bly mos maar altyd dieselfde storie: Soekie is siek en sat vir Sarel se strooi en Danie het sy volgende prooi in die oog. Sarie en Rudolf is moeg vir mekaar. Klaradyn is getroud maar ongelukkig en Johan raak meer as net ‘n vriend… ‘n Ligte flirtasie sal mos nie skade doen nie?

Lees verder ‘Sepies: Soetsappig en simpel!’

Buitengewone kunsuitstalling gee jong gestremdes hoop

Outistiese kunstenaar (16) hou eerste kunsuitstalling van ekspressionistiese werk

 

Solidariteit Helpende Hand nooi alle jong gestremde kunstenaars uit om deel te wees van ʼn buitengewone kunsuitstalling waar jong gestremde kunstenaars hul unieke, ekspressionistiese kuns vir die wêreld kan wys. Die uitstalling gaan in samewerking met Die Huisgalery in Centurion gehou word.

Lees Beeld .

Lees verder ‘Buitengewone kunsuitstalling gee jong gestremdes hoop’

Bladsy 13 van 13« Eerste...10111213



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube