Bladsy 12 van 12« Eerste...101112

Maandelikse Argief vir November, 2010Bladsy 12 van 12

Die nuwe Zuma ministers

Daar was die afgelope weke spekulasie dat president Jacob Zuma aan sy kabinet wil verander. Die stappe het hy ook dan gister aangekondig.

Lees verder ‘Die nuwe Zuma ministers’

Helpende Hand se nasionale Skooltassieprojek skop af

 

Gewilde sanger Gerhard Steyn het Helpende Hand se nasionale Skooltassieprojek vanjaar op ʼn hoë noot afgeskop deur by Laerskool Witfield se Preprimêre Bytjieskool in Boksburg te gaan kuier om sy verbintenis tot die projek te wys.

Lees Rapport.

Lees verder ‘Helpende Hand se nasionale Skooltassieprojek skop af’

Solidariteit dreig met interdik; Standard Bank gaan nou konsulteer

Standard Bank het die vakbond Solidariteit gisteraand in kennis gestel dat hulle wel met die vakbond sal konsulteer. Dít volg nadat die vakbond Standard Bank in prokureursbriewe vroeër die week in kennis gestel het van sy voornemens om die Arbeidshof te nader vir ʼn dringende interdik teen die bank se beplande afleggings, indien die bank nie onmiddellik met die vakbond oor die afleggings konsulteer nie.

Luister RSG en SAfm. Lees Financial Mail en Rapport.

Lees verder ‘Solidariteit dreig met interdik; Standard Bank gaan nou konsulteer’

Die sonsirkel

Die gebeur glo eenkeer in ʼn leeftyd om ʼn reënboog so om die son te sien volgens ʼn News24 artikel. Ek het die voorreg gehad om ʼn foto daarvan te neem. Wat wil die verskynsel vir ons vertel?

Solidariteit Beweging se bankkosteverslag gaan Dinsdag verskyn

Die Solidariteit Beweging (Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand) gaan môre (2 November) sy verslag oor Suid-Afrikaanse bankkoste bekend maak. Die verslag vergelyk die onderskeie bankfooie van verskillende rekeninge van die vier groot handelsbanke, naamlik Absa, FNB, Standard Bank en Nedbank, asook dié van Capitec met mekaar.

Lees verder ‘Solidariteit Beweging se bankkosteverslag gaan Dinsdag verskyn’

Bladsy 12 van 12« Eerste...101112



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube