Bladsy 13 van 13« Eerste...10111213

Maandelikse Argief vir Julie, 2010Bladsy 13 van 13

Ouer mense en vroue meer gelukkig by die werk

Daar het jy dit – vroue en ouer werknemers is van die gelukkigste werknemers. ‘n Studie wat hierdie week bekendgestel is toon dat hierdie werknemers baie meer tevrede is as manlike werknemers en jonger werknemers.

Die studie het ook gewys dat mense wat vir tussen een en drie jaar by ‘n enkele maatskappy werk van die gelukkigste is. Hierna neem mense se tevredenheid af, om teen die tyd wat die persoon ‘n dekade of langer by een plek werk weer toe te neem.

Hierdie studie is onder Suid-Afrikaanse werknemers gedoen, maar dit laat my tog oor ‘n paar dinge wonder:
Lees verder ‘Ouer mense en vroue meer gelukkig by die werk’

Bladsy 13 van 13« Eerste...10111213



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube