Bladsy 12 van 12« Eerste...101112

Maandelikse Argief vir April, 2010Bladsy 12 van 12

Agnee Morne Steyn

Morne “volksheld” Steyn se reaksie op die regering se aanslag op die Blou Bul embleem was teleurstellend. Morne het gesê dat “rugby nie altyd eerste kan kom  nie”. Dit is belaglik meneer stelskopper, hoe kan jy nie gekant wees teen die ANC wat die Blou Bul embleem wil verwyder nie? Boonop sê Steyn dat die swart, wit en geel kleure goed voel, dit natuurlik in die lig van die ANC wat die Blou Bul se kleure moontlik wil verander na swart, wit en geel. Lees verder ‘Agnee Morne Steyn’

Malema uitspraak

 

spotprent4

Nuus oor die Malema haatspraakhofsaak Dirk Hermann woon vanoggend ook die hofsaak teen Julius Malema, wat van haatspraak aangekla word, by. Dirk vertel om 12:00 regstreeks wat die stand van sake met dié saak is. Hy het gister ook ʼn onderhoud met Willie Spies, wat die saak behartig, gevoer. Luister 12H00 op www.solidariteitradio.co.za

Sapa berig. 702 volg die saak. Die BBC gee die agtergrond van die hofsaak.

David Bullard het sy unieke siening waarheen Malema oppad met die land.

Lees verder ‘Malema uitspraak’

Die moeder van alle oudits en bedrog

 

 Zwelinzima Vavi van Cosatu wil al wat politici se lewenstyl is oudit. Selfs die van Helen Zille. Daar is egter ‘n spreekwoord was soos volg is: “Steek jou hand in eie boesem. “ Vavi het dit nie gedoen nie toe doen die Mail& Guardian sommer die oudit. En dit wat hul vind is nie mooi nie. Bedrog van sy vrou uit die boonste rakke. En Vavi is die groot vegter teen bedrog. Veral omdat dit vakbonde raak soos NUM en NUMSA waarmee Solidariteit te doen het is dit van belang. Solidariteit het nie insake in Teba nie maar simpatie met die werkers wie se geld deur die bank hanteer word. Trouens ons moes vir twee dae op ‘n Mynbou Beraad hoor hoe kwesbaar is die werkers en dit is logies dat NUM hul ten volle sal beskerm. Solidariteit het wel inspraak in Mibfa en hier moet die reg sy gang gaan.

Die antwoord vir Suid-Afrika: ‘n Vryer ekonomie

What developing countries need most
by Dr Richard J. Grant
COLUMNIST0110
A characteristic shared by all countries, whether “developing” or “developed,” is that their economies grow faster the freer they are from government regulation. A “developing” country is generally characterized by a greater level of poverty. This makes the need for economic growth seem much more urgent. Given that, it would follow that a developing country more urgently needs to be freed up from government control – and from government regulations, spending, and taxes. Lees verder ‘Die antwoord vir Suid-Afrika: ‘n Vryer ekonomie’

Bladsy 12 van 12« Eerste...101112



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube