Solidariteit is een groot familie met klomp kinders. Die afgelope week was almal besig op sy eie terrein. Die politieke landskap van Suid-Afrika is so ingekleur dat vakbonde ʼn prominente rol speel. Daarom is Solidariteit en sy kinders nie skaam om hul bydra te lewer in die burgerlike samelewing nie. Dit staan bekend as die krag van die kollektief en jy kan ook jou klein bydra lewer deur net ʼn lid van die vakbond te word of en van sy filiale te ondersteun. Maar kom ons kyk wat het gebeur die afgelope week.
Lees verder ‘Wat het Solidariteit vir jou die afgelope week gedoen?’

