Bladsy 13 van 13« Eerste...10111213

Maandelikse Argief vir Februarie, 2010Bladsy 13 van 13

Jou taal is jou emosie

Afrikaans. ‘n Taal met bobotie en biltong potjie. ‘n Taal met Laurika Rauch, Stef Bos en Dalene Matthee se Kringe in ’n Bos. Maar ook ‘n taal met “orkeste” soos f*kofpolisiekar, Snotkop en Melktertkommissie - wat nie noodwendig vir Afrikaans ‘n verlies is nie. 
Lees verder ‘Jou taal is jou emosie’

Sol-Tech akademiese jaar begin en die relevansie daarvan

s1

Die Sol-Tech akademiese jaar het vandag begin. Sowat 300 eerste en derde jaar studente het aangemeld. Dit het my laat terugdink aan 1990 toe my studies op die Puk begin het. Dit was so ewe 2 Februarie 1990 en FW de Klerk het aangekondig dat hy Nelson Mandela gaan vrylaat en die ANC gaan ontban. Die destydse rektor  en grootbroer Carools Reynecke het dit die grootste dag in die land se geskiedenis genoem. Ek het besef die vorige twee jaar diensplig wat ek gedoen het was gemors en ek kon al eerder by die Puk aangemeld het.

Kyk STube video.

Luister na Solidariteitradio onderhoud met Elbie Liebenberg.

Lees verder ‘Sol-Tech akademiese jaar begin en die relevansie daarvan’

Bladsy 13 van 13« Eerste...10111213



  • RSS
  • Newsletter
  • Twitter
  • Facebook
  • Flickr
  • YouTube