Comments on: 136 000 briewe vir Zuma

By: Hoeveel van my Solidariteitvriende is lede van die vakbond? | Solidariteit Blog
[...] Bank die geval. 8. Solidariteit en sy filiale is nie skaam om groot veldtogte te dryf nie soos die misdaadbriewe aan president Zuma, die Solidariteitdag van protes teen misdaad en die Stop Absa kwota veldtog. Die vakbond kan binne [...]

By: ABSA – The bad news. | Solidariteit Blog
[...] is nie bekommerd oor steun nie. Met die FNB veldtog, die briewe aan Zuma, en die T-skou het het die regsteller aktiviste gewys hul kan saamstaan as die oproep kom. Sosiale [...]

By: Kry misdaadstatistiek in konteks | Solidariteit Blog
[...] Solidariteit het uit sy pad gegaan om die gemeenskap te mobiliseer teen misdaad. Daar was ŉ Solidariteitdag van protes en daar ŉ briewe vir President Zuma afgelewer. [...]

By: Hoe moet protes aangeteken word? | Solidariteit Blog
[...] opgedaag en net 457 mense het die protesbrief onderteken. Die stadium het aangebruik dat meer as 100 000 briewe en sms’e aan Zuma nie meer die ding doen [...]

By: Spiegel berig oor briewe vir Zuma | Solidariteit Blog
[...] van die doelwitte met die briewe veldtog vir Zuma was dat die internasionale media moet begin notisie neem van die misdaad situasie in [...]

By: Johanda Hugo
Geagte Meneer die President

Mens wil tog in die lewe altyd vorentoe en nie agter toe nie.Maar ons is besig om ‘n nuwe nasie te kweek wat te bang is om te lewe.Daar is in November 2008 by ons huis ingebreek.Die polisie het tot vandag nog uitgekom.Die speurder wat die saak ondersoek het na ‘n week geskakel en gese daar is te veel werk.Hy sluit die saak.Verbeel jou.Ons gebied word geteiken deur inbrake.Ek jaag agter verdagtes aan.Skakel die polisie en wil inligting deurgee.Die polisieman deel my mee hulle is tans te besig met die wereld sokker en kan nie nou aan hierdie saak aandag gee nie.Ek het kamera’s in die straat in my tuin.Dit is waansin.My kinders is te bang om buite te speel.My seuntjie van vyf wil nie ‘n waterbotel na sy karateklas neem,want hy is oortuig iemand gaan dit steel terwyl hy oefen.Na die inbraak maak hy allerhande planne dat die diewe net nie sy kamer kan binne kom nie.My dogterjie van 9 wil steeds nie saans gerus slaap nie,want wat as hulle weer kom inbreekEn dan vertel ek nie eers van al die kere wat ‘n ID boekie en handsak gesteel word nie.Klink dit vir u asof dit ek lekker lewe vir ‘n kind is?

By: Joe Niemand se brief vir president Zuma | Solidariteit Blog
[...] as 136 000 briewe is vir president Zuma gestuur. Al die briewe is na sy adres in sy nasionale inbelsentrum ook [...]